• Gee rose minder water en hou op om dit te bemes en te spuit – behalwe in die Laeveld en die warm dele van KwaZulu-Natal. Hou aan om rose in dié areas te bemes en te spuit om gesonde blare en blomme te verseker.
• Verwyder dooie blomme om die bome netjies te hou, maar weerstaan die versoeking om die bome te vroeg te snoei; wag liefs tot middel Julie.
• Verplant rose wat op die verkeerde plekke geplant is.

http://tuis.co.za/mobile/tuinmaak-mobile/roossorg-vir-junie/attachment/sony-dsc-20/













