Kos + wyn

Gazpacho-sopies – vinnig en heerlik!

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gazpacho-sopies
Gazpacho-sopies (ER Lombard)

WENK As die sop te dik is na jou smaak, kan jy dit met tamatiesap verdun. ’n Paar druppels rissieolie pleks van die olyfolie gee die sop ’n ligte byt. En onthou, gazpacho moet werklik yskoud bedien word.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM