Kos + wyn

Kits-piesangroomys

(Myburgh du Plessis)

Vir 4

Voorbereityd 5 minute

Gaarmaaktyd 5 minute

Jy benodig

  • 4 piesangs, geskil
  • 100 g gesmelte sjokolade
  • gekapte neute en fudgestukkies

Só maak jy

1 Druk 'n sosatiestokkie in elke geskilde piesang.Sit dit in die vrieskas totdat die piesang hard is.

2 Smelt die sjokolade en doop die bevrore piesangdaarin. Sprinkel neute en fudgestukkies oor.

Aletta Lintvelt

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM