Kos + wyn

Sjokoladekaaskoek

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
main food, chocolate, mouse, cheesecake, pear tart, cupcake, peanut brittle,
main food, chocolate, mouse, cheesecake, pear tart, cupcake, peanut brittle,
  • 3 - 180 g-pakkies Oreo-koekies
  • VULSEL -
  • 3 - 210 g-houertjies mediumvetroomkaas
  • 125 ml - versiersuiker, gesif
  • 30 ml - kakao, gesif
  • 5 ml - vanieljegeursel
  • 2 - plakke (80 g elk) sjokolade, gesmelt
  • 250 ml - room, geklits tot styf
  • GARNERING -
  • 1 - plak (80 g) donkersjokolade
  • - ’n paar ekstra koekies, gekrummel

1 Berei die vulsel deur die roomkaas,suiker, kakao, vanielje ensjokolade saam te klits totnet glad. Vou of klitslaaste die room by tot netgemeng.

2 As jy 'n 30cm-koekpanhet, kan jy die kaaskoekdaarin saamstel. Indien nie,gebruik eenvoudig 'nkoekstaander of -bord enpak 'n vryvorm-koek. Begindeur die eerste pakkiekoekies styf teen mekaar in 'nsirkel onderin die koekpan ofop die bord te pak. Skep 'nderde van die roomkaasmengsel op die koekies ensmeer gelyk. Pak nog 'n laagsjokoladekoekies bo-op dievulsel, gevolg deur 'n laagvulsel; pak dan weerkoekies en eindig met dielaaste van die vulsel. Sitdie koek in die yskas virminstens 1 uur of totgestol.

3 Gebruik 'n groenteskilleren sny sjokoladekrulle vandie laaste plak sjokolade enversier die koek daarmee saammet die koekiekrummels.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM