Ouerskap

INKOPIES | Vir jou piepklein baba

Getty Images
Getty Images

Pigeon se Preemie Care Soothers R138, littlelittleprem.co.za of bestel by marketing@sp-africa.com.

*Beskikbaar in klein (vir babas van sowat 2 kg) en medium (vir babas tot 3 kg).

Broeikasfrokkie wat om al die pypies pas wat moontlik aan jou vroeë baba gekoppel is. R120, littlelittleprem.co.za, Babies R Us.

Piepklein sokkies R50, littlelittleprem.co.za.

NUK se Premature-speen R149,99, Baby City, nuk.co.za en Dis-Chem.

Klein babas se vingertjies soek dikwels na iets om vas te hou. 'n Octopal is net die ding, veral wanneer julle nog nie aan baba mag vat nie. R170, littlelittleprem.co.za.

Baby Sense se Cuddlewrap-toedraaikombersie R199,95, Baby City, Babies R Us en takealot.com.

Tiny Baby-frokkies (vir babas tot 1,7 kg) R79,95 vir twee, Ackermans.

Baby's Naturally se Pre-term Nappies (vir babas onder 2 kg) R265,20, Baby City, Clicks, takealot.com en Medhealth Supplies.

My Little Prem-doeke R180, mybreastpump.co.za, littlelittleprem.co.za, Babies R Us en takealot.com.

NUK Medic se Pro Prem Soother XS (vir babas kleiner as 1,5kg) of S (vir babas 1,5 kg- 2,5 kg) R89,99, nuk.co.za. Jou baba mag dit net in die hospitaal kry en gebruik.

(carey59)

My Breastmilk-bergsakkies R115 (vir 30) of R400 (vir 120), mybreastpump.co.za en takealot.com.

Mussies R44,95 vir twee, Ackermans. Ook in pienk te kry.Snookums se elektriese stoomsteriliseerder R1 050, Baby City, Babies R Us, Game en takealot.com.

Chicco se Micro Soother (pienk of blou) is geskik vir vroeë babas en babas onder twee maande. R169,99 vir twee, Baby City, Dis-Chem, Clicks Baby en chicco.co.za.

Kimono se Preemie Bundle sluit in 'n kimono-stel, frokkie, mussie, handskoentjies en sokkies. R475, littlelittleprem.co.za.

Tiny Baby-voetbroekies (vir babas tot 1,7 kg) R69,95 vir twee, Ackermans. Ook te kry in blou en steenkleur.

Neonatal Nurse-koffiebeker R130, littlelittleprem.co.za. Dis 'n wonderlike geskenk vir die engele wat in die NISE werk.

Tulips & Tea-babadrasak, R350-R450, littlelittleprem.co.za.

Bindingshartjies word eers deur die ouers gedra om hul reuk oor te dra, en dan as troosmiddel in die bedjie geplaas. R50, littlelittleprem.co.za.

My Little NICU Journal help jou om al die mylpale van hierdie spesiale ervaring vir ewig te onthou en word 'n wonderlike aandenking. R200-R380, littlelittleprem.co.za.

Little Little Frog Positioning Pillows is boontjiesakkies wat jou help om jou baba gemakliker in die broeikas te posisioneer. R350, littlelittleprem.co.za.

Knoopmussie met jou baba se voorletter daarop R109, littlelumps.co.za.

Elaine Schoeman

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM