Ouerskap

Kry jou baba genoeg melk?

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Getty Images
Foto: Getty Images

Een studie het bevind dat babas teen sewe maande gemiddeld 875 ml melk inneem, wat neerkom op 93% van hul totale energie-inname, en teen 'n jaar neem hulle gemiddeld 550 ml in, wat neerkom op 50% van hul totale energie-inname

Teen omtrent ses maande is dit tyd om vaste kos aan jou baba bekend te stel.

Borsmelk is die beste keuse.