Moenie toelaat dat ander mense se menings, ervarings of vrese jou beïnvloed nie
Word bewus van jou asemhaling. Om doelbewus asem te haal, kan jou help om kalm te word in stresvolle situasies en kan jou help om aan die slaap te raak
Soms kan vrese, onsekerheid en angs kraam terughou en lei tot 'n lang en moeilike kraamdag. Vrees is een van die groot oorsake van 'n pynlike en uitgerekte bevalling. Bemagtig jou en word sterk vir jou groot dag









