Aloe Ridge-selfsorgverblyfis geleë binne 'n veilige kompleks in die gewilde hawedorp Mosselbaai. Sywelige groen tuin en goed toegeruste kothuise sal jou sommer tuis laat voel.
Die kompleks bestaan uit 3eenhede wat elk tot 6 gaste akkommodeer. Elke eenheid het 2 slaapkamers plus 'nslaapbank en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Elke eenheid het syeie braai, asook 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis-en-sitarea. Alle linneword voorsien. Ons bied gratis WiFi en sekere DStv-kanale, asook veiligeparkeerplek en elektriese omheining.
Aloe Ridge akkommodasie is37 km vanaf George-lughawe, 1,3 km van die Langeberg-inkopiesentrum en isgerieflik sentraal tot al die strande. Mosselbaai bied 'n verskeidenheidrestaurante en doendinge, van watersport, diepseehengel, museums en staproetes.
Kontak 076894 1540 (Jackie Kritzinger); info@aloeridge.net;aloeridge.netaloeridge.net













