Dit is in 'n stil en veilige woonbuurt skaars 100 m vanaf die ongerepteRobbergstrand en drie minute se ry na die middedorp. Die strand is 3,5 km lanken jy kan heerlik gaan stap en 'n plekke vind waar jy in die son kan ontspan.
Ons voorsien strandhanddoeke, stoele en sambrele. Ons suites is ingerig op 'nmoderne manier en sluit DStv, gratis WiFi en 'n DVD-speler in.
Kontak: 044 533 3694; stay@anlinbeachhouse.co.za; www.anlinbeachhouse.co.za














