Reis

Avoca River Cabins, Addo: Ontspan op 'n plaas

Avoca River Cabins
Avoca River Cabins

Bly oor in ons Riverside Chalets,Mud Huts, Uncle Townies, Bush Camp Cottages, Castle en die bekende Tree TopsCottage. Ons plaas is 'n plek waar gesinne kan ontspan en kinders kan speel.

Ons het twee konferensie- en troufasiliteite. 'n Vars plaasontbyt word elke dagbedien en aandete kan vooraf gereël word. Daar is 'n aantal aktiwiteite, 'nietsie vir almal, asook daaglikse oopvoertuigtoere na die Addo-olifant-nasionale park.

Kontak: 0826779920; avocafarm@gmail.com; www.avocarivercabins.co.za

Avoca River Cabins
Avoca River Cabins

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM