Reis

Avonsrus-gastehuis, Augrabies

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Avonsrus is 'n bekoorlike, ruim kothuis wat sjarme en warmte uitstraal. Dié Augrabies-plaashuis is deur 'n argitek opgeknap, en slegs 13 km van die Augrabies-waterval geleë.

Avonsrus waarborg privaatheid en rustigheid, aangesien die hele huis joune is om te geniet wanneer jy bespreek.

Gaste kan uitsien na gemaklike verblyf en 'n verkwikkende wegbreek soos min - die huis spog met lugversorging in elke kamer, gratis Wi-Fi, sowel as 'n ten volle toegeruste kombuis, privaat stoep en braai-area.

Kontak 079 501 7500; info@avonsrus.co.za; avonsrus.co.za

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM