Vir diegene opsoek na groot bederf, bied ons dievierstergastehuis asook die selfsorgdakwoonstel reg op die strand. Vir gesinnehet ons die Cottage & Villa, 'n skamele 70 m vanaf die strand.
Onsselfsorgeenhede gee jou en jou gesin die perfekte basis vir 'n wonderlikeervaring in die pragtige dorpie Paternoster.
Ongerepte strande, heerlike restauranteen baie karakter. Kom en ontspan.
Kontak: 083 675 9332; info@baywatchvilla.co.za; www.baywatchvilla.co.za














