Sitplekke en tafels is van natuurlike hout. Die buitelugdeel neem jou na 'n sprokieskasteel onder die sterre en maan in die aande. Die pragtigeonderdakdeel is gebou bo-oor 'n meer as 100 jaar oue klipkraal.
Bosduifklipbedien al vanaf 1991 hartlike plaas- en seekos, voorberei oor oop vure. Dit is 'n baie gewilde troulokaal en is al aangewys as die mees unieke troulokaal inSuid-Afrika.
Kontak: 084 703 8311; bosduifklip@gmail.com; www.bosduifklip.co.za














