Reis

Besoek die dierehawe!

Besoek die dierehawe
Besoek die dierehawe

Monkeyland gee besoekers die geleentheid om 'n uurlange begeleide toer mee te maak inons woud van 12 hektaar. Ons sien om na 10 spesies primate in die hawe.

Kontak:Plettenbergbaai: 082 979 5683; info@monkeyland.co.za

KwaZulu-Natal: 032 004 0178; 066 479 6138; info@monkeylandkzn.co.za; www.monkeylandkzn.co.za

Birds of Eden is die wêreld se grootse enkelkoepel-voëlhok waar voëls vry kan rondvlieg.Ons sien om na ongeveer 3 500 voëls.

Gaan op 'n selfbegeleide toer teenjou eie pas en sit op die bankies met jou verkyker om die voëls dop te hou.

Kontak:082 979 5683; info@birdsofeden.co.za;www.birdsofeden.co.za

Jukani Wildlife Sanctuary is die tuiste van die toproofdiere, wat al die grootkatte insluit, soos leeus, tiers, jagluiperds en ander wildspesies. Die hokkeis spesifiek ingerig om by elke dier se behoeftes en persoonlikheid te pas.

Diebegeleide toere duur een en 'n halfuur. By Jukani kom die welvaart van diediere eerste.

Kontak: 082 979 5683; info@jukani.co.za;www.jukani.co.za

Besoek die dierehawe
Besoek die dierehawe

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM