Reis

Besoek Velskoendraai

Velskoendraai
Velskoendraai

Ons bied ook 'n unieke rooibos-proegeleentheid. Diefamilierestaurant het speelplek vir kinders. Ons bak ons eie brood en koek endoen spyseniering vir korporatiewe funksies van tot 60 mense.

OnsVelskoen-ontbyt, ons roosterkoek en tradisionele afval- en waterblommetjiedisseen lamsnek is die gewildste items op ons spyskaart.

Besoek ons Padstal virwonderlike rooibostee-produkte.

Kontak: 083 460 3773; info@velskoendraai.co.za

Velskoendraai
Velskoendraai

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM