Reis

Bitou River Lodge: Weelde op die Bitourivier

Bitou River Lodge
Bitou River Lodge

Roei op die rivier en kyk nadie otters en voëls.

Hou die sonsondergang dop met jou tjoppie op die braai en'n glas van die rooi in jou hand. Plett self is net tien minute hiervandaan metsy oulike winkels en wonderlike restaurante.

Aktiwiteite? Dis Plett, onthou!Boetiekbrouery, abseil, brugspring, woude, lagunes, strande, wynproe, en diere:olifante, ape, voëls, katte en selfs slange.

Kontak: 082 978 6164;info@bitou.co.za; www.bitou.co.za

Bitou River Lodge
Bitou River Lodge

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM