Reis

Cliffhanger Cottages, Knysna

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
OLYMPUS DIGITAL CAMERA
OLYMPUS DIGITAL CAMERA

Cliffhanger Cottages is net buite Knysna geleë, en bied afgesonderde selfsorgverblyf op sy lieflikste met ononderbroke bos- en berguitsigte - dit voel kompleet of dit net jy en die bos is!

Die kothuise bied elke gerief waarvoor jy kan wens, insluitend sonkrag (vergeet maar van beurtkrag!), gratis WiFi, Satelliet-TV (Open View), 'n onderdakbraai en lugversorging.

Hierdie selfsorgkothuise is perfek vir 'n romantiese wegbreek, wittebrood in die woud, herdenkings of net 'n sielskoonmaak en ontsnap uit die stad. Kies uit ons meer privaat Knysna-houthutte - Cliffhanger Cottage of Cliffedge Cottage - of die kleiner Hedge Cottage. Almal bied volledig toegeruste selfsorgkombuise en uitstekende geriewe. Kom ontspan en geniet hierdie pragtige en rustige omgewing.

Kontak 082 825 2301; info@cliffhangercottages.co.za; https://www.cliffhangercottages.co.za/cliffhangercottages.co.za

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM