De Baken is 'n selfsorg-akkommodasie een straatblok vanaf die pragtige strandmeer in Walvisbaai, Namibië.
By De Baken streef ons daarna om 'n unieke ervaring te lewer deur 'n kombinasie van moderne ontwerp, volhoubare argitektuur, en kleurvolle, ruim selfsorg-eenhede.

Die Waterfront is binne stapafstand en bied 'n verskeidenheid restaurante wat die beste seekos voorsit.
Of dit nou vir besigheid, ontspanning of bloot vir die liefde van kuns is - ons het wat jy nodig het!
Kontak +264 81 608 8535; admin@debaken.com.na; debaken.com.na





















