Geleë op 'n plaas aan die voet van die Langeberge, bied ons bekostigbareselfsorgakkommodasie in vier kothuise van verskillende groottes.
Die huisieshet elektrisiteit, eie badkamers, binne- en buitebraaigeriewe en dekke en istoegerus met yskas, mikrogolf, ketel, breekware en messegoed. Beddegoed enhanddoeke word verskaf.
Daar is ook 'n boshut beskikbaar vir die meeravontuurlustiges - slegs gasfasiliteite en aparte ablusieblokkie. Die boshut istoegerus met die nodige, maar beddegoed word nie verskaf nie.
Kontak:023 626 4154; info@dehoopcottages.co.za; www.dehoopcottages.co.za














