Reis

DoringDraad: Kontrei-kuierplek

DoringDraad
DoringDraad

Hierdie oulike restaurant, kroeg en plaasstal bied heerlike kos in'n ontspanne omgewing. Ons is bekend vir ons roosterkoeke en yskoueboetiekbier.

Ons bied die ongelooflikste lewende optredes by ons teater, die KalahariLive Performances @ outdoor Restaurant Theater, Functions & Weddings - moeniedit misloop as jy deur die Noord-Kaap reis nie.

Kontak: 073 237 4566

DoringDraad
DoringDraad

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM