Reis

Bespreek 'n Renault Duster-toetsrit!

Duster
Duster

Die 2018-model Renault Duster is by die Festival of Motoring onthul.

Jy kan nou ook 'n Renault Duster-toetsrit bespreek.Besoek dié webtuiste vir meer inligting.

Binneruim
Binneruim

Die nuwe Duster spog met outomatiese lugreëling, sleutelvrye toegang, 360°-kameras, blindekolsensors en afdraandebeheer. En 'n opgeknapte 4x4-model is op pad.

Teen druktyd was ons by die amptelike bekendstelling van die nuwe Duster - lees ons indrukke in 'n volgende uitgawe.

Die pryse vir die nuwe Duster is soos volg:

  • 1.6 Expression 4x2 R249 900
  • 1.5 dCi Dynamique 4x2 R282 900
  • 1.5 dCi Dynamique EDC 4x2 R316 900
  • 1.5 dCi Dynamique 4x4 R321 900
  • 1.5 dCi Prestige EDC 4x2 R334 900

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM