Die twee huise in Pepperstraat metlugreëling, het direkte toegang tot kilometers van ongerepte strand. AfricanPerfection 1 het agt en suite-kamers wat individueel met 'n Afrika-geur ingerigis.
African Perfection 2 kombineer weelde en gerief om jou tuis te laat voel inhierdie selfsorgfasiliteit.
Vir 'n salige strandvakansie, met die uitsigte omdit te bewys.
Kontak: 042 293 1401; 084 207 1337; info@africanperfection.co.za; www.africanperfection.co.za














