Besoekersword verwelkom deur opgeleide gidse wat die behoeftes van die donkies bespreeken jou sal bekendstel aan ons gelukkige inwoners.
Jy wil dalk 'n donkie"aanneem" om te help om die onkoste te dek om te sorg vir hierdie nederige, wysediere.
Groepe is welkom as hulle vooraf bespreek.
Kontak: 023 625 1593; info@donkeysanctuary.co.za; www.donkeysanctuary.co.za














