Reis

Geniet die uitsig by Aan't Dorpseind-B&B, Vanrhynsdorp

Aan't Dorpseind-B&B
Aan't Dorpseind-B&B

Ontbyt kan (op versoek) van Maandag totVrydag genuttig word. Elke kothuis het sy eie veranda, braaigebied enparkeerplek. Kom geniet die rustigheid hier aan die onderpunt van Kerkstraat,en geniet die uitsig oor die Matzikama-berge.

Ons is loopafstand vanaf diewêreldbekende Kokerboom-sukkulente-kwekery. Maak hierdie jou basis as jy blommewil kyk.

Kontak: info@aantdorpseind.co.za

Aan't Dorpseind-B&B
Aan't Dorpseind-B&B

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM