Reis

Gondwana Collection, Namibië

Gondwana Collection
Gondwana Collection

Suid-Afrikaanse burgers kan vir 'n Gondwana-kaart aansoek doen en by groot afslagaanbiedinge baat vind. Ons versameling sluit in meer as 20 gehalteakkommodasie-aanbiedinge - van kampering tot luukse vakansies, asook 'n reiswinkel, 'n bestemmingsbestuurmaatskappy en motorhuur om jou Namibiese droom te bewaarheid.

Maklik, moeitevry, onvergeetlik.

Kontak: +264 (0)61 427 200;info@gondwana-collection.com;

gondwana-collection.com/

Gondwana Collection
Gondwana Collection

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM