Dit is omring van kleurvollewoudplantegroei, bergstrome, golwende heuwels en valleie.
Ervaar Gonjah se 4x4-roetes,staproete en bergfietsroete deur die pragtige landelike omgewing en sien wildsoos njalas, bosbokke en die skugter Knysna-loeries; en dalk sien jy nog 'nGonjah, die inheemse woord vir 'n sprinkaan.
Kontak: 041 000 1585; 042 283 0437; admin@gonjah.co.za; www.gonjah.co.za














