Reis

Hartlike gasvryheid by Mopipi B&B

Mopipi B&B
Mopipi B&B

Wees asseblief 'n gas op ons plaas. Geniet die hartlike gasvryheid van dieFouché-gesin. Mopipi B&B is 'n rustige hawe na 'n lang reis op die pad of'n moeilike besigheidsdag.

Dit is in die Bosveld en is ook 'n lekker plek om testop tussen Zeerust en Botswana. Ideaal vir reisigers na Gaborone en die Madikwe-wildreservaaten is langs die R49.

Daar is agt kamers wat as verblyf gehuur kan word en isdie perfekte plek om te ontspan en die siel te verkwik.

Kontak: 083 451 6096; mopipibandb@gmail.com

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM