Reis

Iets vir almal by Balmoral Lodge

Balmoral Lodge
Balmoral Lodge

Balmoral Lodge is 'n gastehuis in die hartjie van Bellville. Bellville is geleëop die Tygerbergheuwels en het uitsigte oor die Kaapse wynstreek. Ons biedstandaard-, luukse en superieure akkommodasie om elke styl en sak te pas.

Onsnooi korporatiewe, ontspannings- en reisende gaste om Balmoral Lodge as hullebasis te gebruik terwyl hulle sake doen of hierdie unieke gebied verken.

Kontak:info@balmorallodge.co.za

Balmoral Lodge
Balmoral Lodge

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM