Reis

Indaba Lodge verwelkom jou in Richardsbaai

Indaba Lodge
Indaba Lodge

Ervaar die ontspannegasvryheid en gerief van hierdie sentraal geleë hotel. Hier word die weligesubtropiese plantegroei gekombineer met die grasveld van die tallewildreservate.

Die verblyf is gerieflik met volle lugreëling en is stylvolingerig. Kuier op Trevally's Deck met 'n koue boetiekbier en geniet 'nskemerkelkie in die kroeg of eet die heerlike buffet in ons restaurant.

Kontak: 035 753 1350; gm@indabarichardsbay.co.za; www.indabarichardsbay.co.za

Indaba Lodge
Indaba Lodge

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM