Reis

INSTAGRAMFOTO’S: Windpompe by dosyne!

Kyk hier na puik foto's wat die week op ons Instagramblad gepryk het.

En vir oulaas... nog 'n windpomp!

Wil jy na nog puik lesersfoto's kyk?

Besoek ons Instagramblad @menseselense waar mooi foto's daagliks gedeel word. Merk jou eie foto's met #menseselense en ons deel dalk ook jóú reisfoto's!

Ons het onlangs 'n boek saamgestel met die gewildste lesersfoto's (soos geplaas op @menseselense) van 2017*.

Kry joune hier.

*Let wel: Die foto's in ons boek dek die jaar van middel Oktober 2016 tot middel Oktober 2017. Foto's wat sedertdien baie "likes" gekry het sal in aanmerking kom vir plasing in ons 2018-lesersfotoboek.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM