Reis

Kroon-lodge, Kamieskroon

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
(Foto: Verskaf)

Breek weg en geniet die rustigheid van Namakwaland by Kroon-lodge in Kamieskroon, die ideale oornagverblyf tussen die Wes-Kaap en Namibië.

Ons bied 14 kampeerplekke, netjiese mans- en damesbadkamers en gemaklike kamers, elk met hul eie braaigeriewe.

(Foto: Verskaf)

Selfsorggeriewe soos mikrogolwe en tweeplaatstowe is teen ’n geringe koste beskikbaar, met ligte etes en ontbyt op bestelling.

Besoek ons karaktervolle winkeltjie en koop ys, hout en ander unieke items. Laat die kleure van die blomseisoen jou dra en die stil wind jou laat vergeet van tyd en plek.

Kontak 083 878 8320; kroonlodge@yahoo.com; kroonlodge.co.za

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM