Al ooit gewonder waar presies jy alles wat jy oor 4x4-ry moet weet op een plek in die hande kan kry? Wel, jy hoef nie meer verder te soek nie, want WegRy het vanjaar Suid-Afrika se eerste volledige 4x4-gids gepubliseer. Dis steeds beskikbaar by uitgesoekte winkels landwyd!
Dis propvol nuttige inligting soos:
• 5 Soorte toerusting wat jou ryding moet hê!
• Alles wat jy van herwinningstoerusting moet weet!
• Die belangrikste 4x4-tegnieke!
• Radiolisiensies: Só gaan jy te werk
• Voertuigligte en die wet
• Sleepregulasies
• Korrupte ampetenare: Só maak jy
• Wilde diere en kampeer
• Koop of huur: Wat is die beste 4x4-oplossing?
• Goed wat jy self in die bos kan regmaak!
Prys: R45
Waar: Enige plek waar goeie tydskrifte verkoop word











