Die ikoniese en landelike plek bekoor gaste met sy rustige, warmen privaat verblyf. Die oord is ruim en gerieflik en het vyf slaapkamers en isomring deur die natuur. Gaste geniet die privaat boma, swembad, lapa,bergfietsry, staproetes, voëlkyk en wildritte.
Die oord is die idealebestemming vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na ware avontuurin die buitelug.
Eiendomontvangs: 082 888 5807
Akkommodasiebesprekings:loskopcountry@foreversa.co.za;www.leopardstrail.co.za














