Reis

Luister: 'n Sakkie hardekool

Soos Gert Slabbert onder 'n strandsambreel sit en hout verkoop langs die pad, vertel hy sy lewensverhaal. Luister hier na Hennie van Zyl se storie wat Gert se lewensverhaal pragtig saamvat. Waldemar Schultz lees dit voor.

Kliek hier om te luister

Laai die storie af

1) Regskliek met jou muis op die skakel hierbo.

2) Kies die opsie "Save link as"

3) Tik die naam waaronder jy die storie wil stoor in die vensterjie

4) Kliek op "Save"

* Die opname is gemaak in samewerking met Afrikaans.com. Kom deel in die lekker van Afrikaans en vertel ons hoe lyk JOU Afrikaans!

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM