Reis

Mev. Luiperd bestel middagete

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Annemarie du Plessis
Foto: Annemarie du Plessis

Ons is laatmiddag weer terug. Die luiperd was nêrens te sien nie, maar die rooibokkarkas was steeds in die boom. Ons wag toe, want uit ervaring weet ons hy moet naby wees. Ons was die laaste mense daar, en net toe ek die voertuig wil aanskakel, beweeg iets tussen die bosse oorkant die pad.

A! Ta is terug... Ons het omtrent na ons asems gesnak toe 'n leeuwyfie in die pad af stap. Sy het versigtig nadergesluip, 'n paar keer rondgekyk, en toe gespring. Die knars van haar naels teen die boomstam sal ons altyd bybly.

Sy het heerlik aan die rooibok gevreet. Ons moes ry, want dit was amper hektoemaaktyd, maar het vir twee uur daarna steeds gebewe.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM