Dietuin is 'n wonderwêreld van vetplante en bome wat tot 1910 terugdateer. Temidde van hierdie wonderwêreld is daar 'n luukse gastehuis en restaurant.
Diekamers is en suite en het privaat patio's wat uitkyk oor die tuin en swembad.Die superieure en luukse kamers het baddens en kaggels. Ontbyt is ingesluit injou verblyf.
Kontak:023 626 4134; 071 512 6197;
reservations@moandrose.co.za; https://www.moandrose.co.za/www.moandrose.co.za














