Reis

Mountain View Lodge Montagu

Mountain View Lodge
Mountain View Lodge

Net bokant diemiddedorp in Montagu, binne stapafstand, vind jy Mountain View Lodge, bynaheeltemal verberg van die straat - hier vind jy privaatheid, 'n ontspanneatmosfeer en 24-uur-sekuriteit.

Ons het 'n verhitte swembad en dek wat oor dietuin en vallei uitkyk.

Elkeen van die sewe individueel ingerigte kamers hetuitsigte oor die tuin. Daar is 'n koninggrootte bed, waaier en 'n kluis. Dieprivate badkamer het 'n stort met toiletprodukte.

Kontak:072 927 8635; info@mvlm.co.za; www.mvlm.co.za

Mountain View Lodge
Mountain View Lodge

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM