Reis

'n Beskutte hawe by Go Baviaans

Go Baviaans
Go Baviaans

Ons akkommodasie is gerig op die besoeker wat daarvan hou omhomself te bederf met eenvoudige gerief en styl. Die eeue oue huis is pragtigopgeknap. Die gerieflike verblyf is 'n wonderlike bymekaarkomplek vir familiesmet die groot gemeenskaplike areas vir samekomste.

Daar is ook 'n kothuisie vir'n romantiese wegbreek vir twee. Alle akkommodasie is selfsorg.

Kontak: 074 939 4395; reservations@gobaviaans.co.za; www.gobaviaans.co.za

Go Baviaans
Go Baviaans

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM