Reis

Ndhula Luxury Tented Lodge, Witrivier

Ndhula Luxury Tented Lodge
Ndhula Luxury Tented Lodge

Ideaal geleë in die Laeveld van Mpumalanga. Die lodgesorg vir uitmuntende uitsigte oor die berge, die bosveld en die omliggendevalleie. Hierdie pragtige uitsig en die ongelooflike sonsopkomste en-ondergange en vlaktewild gee hierdie plek die gevoel dat jy in die Serengetiis.

Die naam "Ndhula" is die verkorte vorm van Indlulamithi, wat kameelperd inZulu beteken.

Kontak: 066479 8061; reservations@ndhula.co.za;https://www.ndhula.co.za/www.ndhula.co.za

Ndhula Luxury Tented Lodge
Ndhula Luxury Tented Lodge

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM