Reis

Oakhurst Farm Cottages, Wilderness

Oakhurst Farm Cottages
Oakhurst Farm Cottages

Vanstylvolle en gerieflike akkommodasie tot allerhande pret vir die hele gesin. 'nBesoek hier sal jou vir altyd bybly in die jare wat kom. Hier kan jy stap,hengel of fietsry op die baie kilometers van enkelpaadjies in die woud.

As jyeers hier is, sal jou kinders nie wil huis toe gaan nie.

Kontak: 082 461 7669; https://www.oakhurst.co.za/www.oakhurst.co.za

Oakhurst Farm Cottages
Oakhurst Farm Cottages

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM