Reis

Oeps, daar lê die olifantjie

Jermanneke Havemann vertel: Dié outjie moes naby die Dolomite-kamp in Etosha spook om uit die modder te kom. In 'n stadium het hy sy slurp gebruik as kierie en agterna gesit om weer asem te skep. Kyk net sy vies uitdrukking omdat mense sy gespartel so skaamteloos dophou. Kostelik.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM