Olive Stone is 'n klein, bekoorlike plaas op die dorp Montagu in die Wes-Kaap.
Die plaas is bekend vir sy argitektuur, innemende warmte, skoonheid en aandag aan detail.

Hierdie plaas is liefdevol omskep van 'n stuk grond met olyfbome tot 'n werkende plaas. Dit bied ook selfsorgverblyf in kothuise wat heeltemal "off the grid" is.
Kontak 083 271 0244; https://olivestonefarm.co.za/olivestonefarm.co.za













