Oppi Dam-kampterrein inSchoemanshoek bied 26 kampplekke met privaat ablusiegeriewe langs jou tent,karavaan of motorhuis.

Baljaar in die swembad, vanvis, geniet kanoritte, verkyk jou aan die asemrowende sonsondergange, luilekkerdae en koel someragte.
Ons grootste trekpleisteris die Swartberge en pragtige natuurskoon wat jou siel sal verkwik.
Kontak 044 279 1082; 078 331 5871; info@oppi-dam.co.za













