River Roost bied selfsorg- en B&O-geriewe. Ons is geleëop die Boesmansrivier en ons het 'n laaiplek vir bote en plek waar jy kanhengel. Maaltye kan op versoek verskaf word en ons kan ook reël dat jou wasgoedgewas word en by jou afgelewer word.
Ons het WiFi, DStv en braaigeriewe. Onssien uit daarna om jou te ontmoet.
Kontak: 082 653 5643; simon.oliver@seeff.com; www.riverroost.co.za













