Reis

Sandriver Lodge, St Francisbaai

Sandriver Lodge
Sandriver Lodge

Stap nadie strand, restaurante, winkels en gholfklub. Bly in ruim, skoon en gerieflikekamers wat met die baai se gevoel ingerig is. Maaltye word met liefde deur dieeienaarsjef voorberei met die beste plaaslike bestanddele, en alles tuisgemaak.

Jy is welkom en hier kan jy ontspan.

Kontak: 0731923709; info@sandriverlodge.co.za

Sandriver Lodge
Sandriver Lodge

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM