Reis

Sien die Groot 5 by Jabulani

Jabulani
Jabulani

Gaste het die kansom hierdie diere van naderby te ervaar. Ons bied safariritte, bosskemerkelkies,en meer. Jabulani gebruik hulle inkomste uit toerisme om vir die trop olifantete sorg en verwelkom ander olifantwesies.

Gaste kan hulle dophou wanneer hullein pragtige harmonie saans by die dam stap, tesame met ander natuurtonele watjy net hier te sien sal kry.

Kontak: 012 460 7348; res@jabulanisafari.com; www.jabulanisafari.com

Jabulani
Jabulani

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM