Daar is baie skadu en die staanplekke isgrasbedek en groen. Ons verhuur ook selfsorgkaravane en -houthuise. Die oordhet 'n swembad met glygeut en speelgebied vir kinders, asook hengel- enwatersportgeleenthede.
Spesiale tariewe vir senior burgers regdeur die jaar.Troeteldiervriendelik indien vooraf gereël.
Kontak: 076199 4085; bookings@silwerstrandcaravanpark.co.za;
www.silwerstrandcaravanpark.co.za














