In die Vaaldriehoekvind jy ook die ongerepte natuur van die Vredefortkoepel wat 'nwêrelderfenisterrein is. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek as jy in Gautengwoon en net een en 'n halfuur se ry van Johannesburg.
Ons verblyf is slegs agtkilometer uit die dorp en ons het selfsorgchalets, kampstaanplekke en 'n hotelmet plek vir 40 mense vir klein konferensies.
Kontak: reservations@smilinthru.co.za














