Reis

Span uit by die Drakensberg

ATKV-Drakensville
ATKV-Drakensville

ATKV-Drakensville, 'n mekka van asemrowende uitsigte, word omring deur historiese bakens en bied toegang tot talle toeriste-aantreklikhede in die omgewing.

Die oord het verskeie soorte akkommodasie, avontuuraktiwiteite, ontspanningsgeriewe, 'n restaurant, kitskos-, koffie- en geskenkwinkel. Drakensville is perfek vir jou sprokiestroue, 'n suksesvolle konferensie of ? spiekeries spanbouprogram!

ATKV-Drakensville is die Provinsiale Lilizela-wenner in die drie-ster Karavaan-en-kampering-afdeling.

Kontak: 036 438 6287; drakensville@atkv.org.za; drakensville.co.za

ATKV-Drakensville
ATKV-Drakensville

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM