Die gastehuis het vier ruimslaapkamers met en suite-bad en -stort, ten volle toegeruste kombuis, DStv,braaikamer, swembad, speelgebied vir kinders en 'n houtdek wat oor Roete 62 endie Kougaberge uitkyk.
Ons het veilige parkering en die huis het CCTV-kameras.
Kontak: 082 497 9135 (WhatsApp); pat.jerry@absamail.co.za














